Permanent SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER / PRODUCTION


Share and send to your friends !
General Details
Location:
, OtherCape Winelands
Advertised By: Agency
Job Type: Full-Time
Description
DP & JC GOOSEN BOERDERY (EDMS) BPK
is ‘n gevestigde Boerdery-onderneming in die Prince Alfred Hamlet omgewing nagenoeg 10km alkant van Ceres. Die onderneming spits hom toe op die verbouing van kwaliteit Steen- en Kernvrugte en Butternut vir uitvoer en plaaslike mark. Die loopbaangeleentheid is tans beskikbaar op die een plaas JAGERSKRAAL te Prince Alfred Hamlet.
Die persoon sal verantwoordelik wees om hierdie eenheid bestaande uit 80ha Steenvrugte en 20ha Kernvrugte te bestuur. Hy sal deel vorm van ‘n bestuurspan wat direk aan die Direksie-produksie rapporteer.Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om die normale bestuurspraktyke van beplanning, organisering, leiding en beheer uit te voer. VEREISTES:


Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal u aansoek versterk


Minimum 3 jaar ondervinding in die verbouing van Steenvrugte


Minimum van 3 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n vrugteproduksie eenheid onafhanklik of in spanverband.


Rekenaarvaardigheid



Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan
[email protected]

of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828.
Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.


Job Reference #: CPT000796/Admin

General Details Location: , Wynberg & PlumsteadSouthern Suburbs Advertised By: Agency Company Name: EAT OUT THE BOX Description Tele-girls required for Eat Out The Box, a Pizza/Take away delivery business…
General Details Location: , BrackenfellNorthern Suburbs Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description REQUIREMENTS: Grade 12 Certificate Clear Criminal Record (with no pending cases) Fluency in English, Afrikaans and Xhosa…
General Details Location: , GoodwoodNorthern Suburbs Advertised By: Agency Company Name: Medfriends Locum Description 2 posts available as full time MO in Trauma unit. Shift work consisting of Day shifts…
General Details Location: , PietermaritzburgMidlands Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description Job Vacancy: Retail Staff Required in PMB Requirements: 35 years or older Grade 10 or higher Training provided…
General Details Location: , OtherCape Town Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description A supply chain equipment company is looking for General Workers to join their team. You will be…
Temp Quality Administrator – ISO 9001:2015 Benefits: Negotiable Location: Johannesburg, Kyalami Type: Contract Reference: #21386 Company: Datafin Recruitment Job description A dynamic adventure gear specialist in Joburg seeks a highly…