Permanent LOGISTIEKE KOORDINEERDER / LOGISTICS COO


Share and send to your friends !
General Details
Location:
, RobertsonCape Winelands
Advertised By: Agency
Job Type: Full-Time
Description
’n Vrugtebemarkings- en logistieke maatskappy in die Breëriviervallei, verlang die dienste van ‘n toegewyde en gemotiveerde persoon om verantwoordelikheid te aanvaar vir die logistieke funksie.
VERANTWOORDELIKHEDE:

- Verpakte Voorraad beheer en bestuur - Die bestuur van kliënte programme - Skeepsbeplanning en hantering van nodige dokumentasie - Skedulering van houers en vervoer vanaf koelkamers - Bestuur en kontroleer uitlaai Instruksies – kommunikeer met verskeie koelkamers - Kommunikasie aan PPECB vir houer uitlaai - Beheer en kommunikasie van lokale programme en byhou van vorderingskedules - Algemene ondersteuning waar benodig
VEREISTES:

- Matriek / Graad 12 kwalifikasie - Toepaslike naskoolse kwalifikasie - 2 – 3 Jaar logistieke koördinering ondervinding (veral in uitvoere) - Goeie rekenaarvaardighede (Excel kennis is n vereiste) - Ten volle tweetaligheid (Afrikaans en Engels) Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:
- die 'APPLY' opsie te kies by die advertensie of - aanlyn aansoek te doen by www.casupport.co.za/vacancies
of - 'n volledige CV te e-pos aan Ilana na [email protected] met "Logistiek
" as opskrif


Job Reference #: CPT000795/NP

General Details Location: , BellvilleNorthern Suburbs Advertised By: Agency Job Type: Contract Employment Equity: Non EE/AA Description Code 8 Drivers position available to start immediately Must have a valid code…
General Details Location: , OtherSouth Suburbs Advertised By: Agency Job Type: Contract Employment Equity: EE/AA Description Our Client based in Isipingo is looking for Cashiers with at least 2 –…
General Details Location: , CeresCape Winelands Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description Ons kliënt in Ceres benodig die dienste van ‘n gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige. Die posbekleër sal aan die eienaar…
General Details Location: , DelftCape Flats Advertised By: Agency Company Name: AKLT BAKKIE Job Type: Full-Time Employment Equity: EE/AA Description AKLT BAKKIE WE DO DELIVERY IN ALL PLACES AROUND CAPETOWN…
General Details Location: , BellvilleNorthern Suburbs Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description Hierdie unieke geleentheid is beskikbaar om betrokke te raak by ‘n NG Kerk gemeente in die Noordelike…
General Details Location: , OtherJohannesburg Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description QUALIFIED GOLDSMITH / EAST LONDON – Only applications with MQA Qualification attached will be screened. Minimum Requirements; Qualified…
General Details Location: , PietermaritzburgMidlands Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description Job Vacancy: Retail Staff Required in PMB Requirements: 35 years or older Grade 10 or higher Training provided…