Senior Language Specialist – Afrikaans

Share and send to your friends !

Senior Language Specialist - Afrikaans

Remuneration: Market related
Benefits: Negotiable
Location: Pretoria, Centurion
Type: Permanent
Reference: #21065
Company: Datafin Recruitment

IS jy ’n Afrikaanse taalfoendi en taalversorger wat koppeltekenfoute en verkeerde kommas uitsnuffel? Steek dit jou dwars in die krop om “altwee”, “hulle, hulle” of “onmiddelik” raak te lees? Weet jy wat die verskil tussen “bymekaar” en “by mekaar” en “aanmekaar” en “aan mekaar” is? Ken jy die 2017-AWS van voor tot agter en beter as die palm van jou hand? Dis ’n bonus as jy ’n agtergrond in die uitgewersbedryf het, veral ervaring met skoolhandboeke.
Ons klient is op soek na ’n Senior Taalspesialis om die taalstandaard van alle Afrikaanse publikasies te handhaaf. Indien jy ’n passie vir onderwys ook het, is hierdie pos vir jou. Kandidate sal ‘n taalvaardigheidstoets moet slaag om te oorweeg word vir ’n onderhoud.

Pligte:

  • Handhaaf die gehalte van alle publikasies (handboeke), met spesifieke fokus op Afrikaanse boeke.
  • Maak seker publikasies voldoen aan die DBO se KABV-vereistes.
  • Maak seker publikasies is gebruikersvriendelik en op die regte vlak vir leerders en onderwysers.
  • Koördineer en lei ’n span met skrywers, illustreerders, ander taalversorgers, kundiges, grafiese ontwerpers en moderators in die ontwikkeling van handboeke.
  • Identifiseer en behartig grootskaalse herskryf van tekste/publikasies.

Vereistes:
  • Honneurs- of meestersgraad in Afrikaans (vereis), ’n kwalifikasie in vertaling (aanbeveel).
  • Minstens 5 jaar gepaste ondervinding as taalversorger.
  • Uitmuntende kennis van Afrikaanse grammatika en taalgebruik.
  • Goeie algemene kennis en belangstelling in die wêreld om ons.
  • ’n Brein wat alles bevraagteken.
  • Goeie beplannings- en tydbestuursvaardighede.
  • Uitstekende navorsingsvaardighede.
  • Kreatiewe skryfvaardighede.
  • Die vermoë om die standaard van tekste/publikasies te evalueer en aan te pas soos nodig – beide die taalgebruik en inhoud van die teks/publikasie.
  • Kennis van die KABV-kurrikulum is voordelig.

While we would really like to respond to every application, should you not be contacted for this position within 10 working days please consider your application unsuccessful.
Comments:
When applying for jobs, ensure that you have the minimum job requirements. Only SA Citizens will be considered for this role. If you are not in the mentioned location of any of the jobs, please note your relocation plans in all applications for jobs and correspondence. Please e-mail a word copy of your CV to target="_blank and mention the reference numbers of the jobs. We have a list of jobs on http://www.datafin.com . Datafin IT Recruitment - Cape Town Jobs.
Posted on 24 Jun 13:10

Apply

Chantelle Lawrence
[email protected]
087 351 0743


Java Developer Remuneration: R600000 – R650000 per year cost-to-company  Location: Johannesburg, Newtown Type: Permanent Reference: #MD52810 Company: e-Merge IT Recruitment Job description A very specialized role has become available at business that is…
General Details Location: , SandtonJohannesburg Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description Our client in Johannesburg is currently seeking the skills of Developers with the following experience: (only candidates eligible…
General Details Location: , City CentreCape Town Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description Performance parameters • Acquiring expertise on different document type (ID/DL/Passport/Visaetc.) for more than 200 countries •…