Kandidaat Prokureur

Share and send to your friends !
General Details
Location:
, DespatchEastern Cape
Advertised By: Agency
Job Type: Full-Time
Description

Ons kli ënt in die Welvaart Bestuur industrie het ’n opening vir ’n Kandidaat Prokureur, wie bereid is om ’n langtermynloopbaanverbintenis te maak en passievol is oor die industrie.

Die persoon moet goed in ’n span kan saamwerk en die besigheidswaardes van die maatskappy onderskryf. Die vakante posisie is in die Port Elizabeth kantoor. Die persoon moet goed kan kommunikeer in Engels en Afrikaans en uit ’n netwerk van verhoudings verkope doelwitte kan haal.

 

 

VEREISTES:

  • ’n Kwalifikasie in die regte – BCom (Regte) / LLB.
  • Ten minste 1 jaar relevante ondervinding / Artikels - moontlikheid om regsartikels te voltooi saam met finansiële advies internskap kan bespreek word.
  • Belangstelling in holistiese- en geïntegreerde finansiële advies.
  • ’n Verbintenis om die CFP® merk binne 18 maande te behaal.
  • Bestuurslisensie en eie vervoer.
  • Bereid om te reis vir werk.
  • Goed tweetalig (Afrikaans en Engels).
  • Uitstekende interpersoonlikeverhoudings en verkoopsvaardighede.
  • Goeie werksetiek.
  • Rekenaarvaardig in Microsoft Word, Excel en PowerPoint; en moet ook oor sterk administratiewe vaardighede beskik.
  • Sterk aanbevelings.
  • Sterk leierseienskappe.

General Details Location: , OtherJohannesburg Advertised By: Agency Job Type: Contract Description Job Description A company based in Johannesburg are looking for a C++ Developer to join their team. This…
General Details Location: , OtherJohannesburg Advertised By: Agency Job Type: Contract Description Job Description A business solutions company based in Johannesburg is looking for a passionate C#.Net Developer to join…
General Details Location: , UmhlangaNorth Suburbs Advertised By: Agency Job Type: Contract Description Umhlanga. Well-established distributors within the Liquor industry seeks competent and meticulous Finance / Accounts all-rounder to join…
General Details Location: , OtherJohannesburg Advertised By: Agency Job Type: Contract Description IT Business Analyst. Remote & permanent role. Individual Life / Financial services industry experience. Knowledge / experience in…