BCom Gegradueerde – Finansiële Adviseur

Share and send to your friends !
General Details
Location:
, DespatchEastern Cape
Advertised By: Agency
Job Type: Full-Time
Description

Ons kli ënt in die Welvaart Bestuur industrie het ’n opening vir ’n Leerling Finansiële Adviseur, wie bereid is om ’n langtermynloopbaanverbintenis te maak en passievol is oor die industrie.

Die persoon moet goed in ’n span kan saamwerk en die besigheidswaardes van die maatskappy onderskryf. Die vakante posisie is in die Port Elizabeth kantoor. Die persoon moet goed kan kommunikeer in Engels en Afrikaans en uit ’n netwerk van verhoudings verkope doelwitte kan haal.

 

VEREISTES:

  • BCom met belangstelling in holistiese- en geïntegreerde finansiële advies.
  • ’n Verbintenis om die CFP® merk binne 18 maande te behaal.
  • ’n Kwalifikasie in die regte – BCom (Regte) en LLB sal voordelig wees en die moontlikheid om regsartikels te doen saam met finansiële advies internskap kan bespreek word.
  • Bestuurslisensie en eie vervoer.
  • Bereid om te reis vir werk.
  • Goed tweetalig (Afrikaans en Engels).
  • Uitstekende interpersoonlikeverhoudings en verkoopsvaardighede.
  • Goeie werksetiek.
  • Rekenaarvaardig in Microsoft Word, Excel en PowerPoint; en moet ook oor sterk administratiewe vaardighede beskik.
  • Sterk aanbevelings.
  • Sterk leierseienskappe.

General Details Location: , OtherJohannesburg Advertised By: Agency Job Type: Contract Description Job Description Looking for a company where you can grow your career and broaden your horizons? This could…
General Details Location: , New GermanyWest Suburbs Advertised By: Agency Job Type: Contract Description Security Area ManagerSecurity Area ManagerRegistered – Grade A PSIRA Valid Drivers LicenseComputer – Excel/Word/OutlookReport WritingInvestigationsClient LiaisonManage…