Assistent Stellenbosch

Share and send to your friends !
General Details
Location:
, StellenboschCape Winelands
Advertised By: Agency
Job Type: Contract
Description
*Reference: SW003392-ML2-1* Gevestigde maatskappy gebaseer in Stellenbosch het 'n vakatuur vir 'n administratiewe assistent met ten minste 3 jaar ondervinding in n soortgelyke rol. Die suksesvole kandidaat sal aan die Kantoorbestuurder rapporteer. *Pligte sluit in maar nie beperk nie:* *  Hantering van skakelbord * Informasie diens * Algemene Kantoor Administratiewe Dienste * Bestuurs Agente Administratiewe Dienste * Verhurings Agente Administratiewe Dienste * Ontvangs Dienste * Argief Dienste   *Vereistes:* * Graad 12 kwalifikasie en n  na skoolse opleiding sal voordeelig wees * Minimum 3 jaar wersksonvinding in n administratiewe rol * Goeie kommunikasie vermoë en doelwitgedrewe * Rekenaar geletterdheid (Excel en Word) * Eie vervoer en bestuurslisensie * Gewillig om ‘n naweek of twee te werk met inspeksietyd * Moet hoë druk omgewing kan hanteer * Kliëntediens ge-oriënteerd -nie onderhandelbaar * Volledig tweetalig (Afrikaans en Engels) R Market related

General Details Location: , CenturionPretoria / Tshwane Advertised By: Agency Job Type: Contract Description *Reference: BR1013162-JR-1* Are you a passionate PHP with Java/Python experience? Then this fully remote position is…
General Details Location: , OtherPretoria / Tshwane Advertised By: Agency Job Type: Contract Description Required – Rope Access Cerificate L1 or 2 -+/- 2 to 3 Years experiance in telecomunictaion…
General Details Location: , Johannesburg SouthJohannesburg Advertised By: Agency Company Name: WhatJobs Job Type: Contract Description *Reference: NFE000201-JV-1* Calling all Internal Audit Professionals. Become an in-demand candidate and take you…