PERSONEEL / LOON KLERK (PAYROLL ADMINISTRATOR)

General Details
Location:
, BellvilleNorthern Suburbs
Advertised By: Agency
Job Type: Full-Time
Description
Ons kliënt, ‘n vooruitstrewende galvaniserings onderneming benodig die dienste van ‘n Personeel / Loon Klerk by hul fabriek in Bellville Suid.

Die posbekleër sal direk aan die Hoofbestuurder rapporteer en moet vertroud wees met algemene menslike hulpbrontake en die verwerking van lone.


Responsibility:
SLEUTELPRESTASIE AREAS:
• Loon administrasie
• Tydige en korrekte verwerking van lone
• Klok stelsel administrasie
• Loon administrasie en instandhouding van die Loonstelsel
• Personeeladministrasie en rekordhouding
• Verlof administrasie
• Hanteer veiligheid en Gesondheid
• Opleiding en Ontwikkeling
• Maandeind verslagdoening
• Administrasie verbonde aan dissiplinêre prosedures
• Kantoor administratiewe take


VEREISTES:
• Matriek / Graad 12 sertifikaat
• ‘n Relevante naskoolse kwalifikasie sal in die aansoeker se guns tel, maar is nie ‘n vereiste nie
• Minimum 3 jaar soortgelyke ondervinding (insluitend loon verwerking)
• Rekenaarvaardighede (MS Office en VIP Payroll)
• Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede
• Bestuurslisensie en eie vervoer


Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

• die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of
• aanlyn aansoek te doen by www.casupport.co.za/vacancies of
• 'n volledige CV te e-pos aan Ilana na [email protected]


Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.



Job Reference #: CPT000687


Consultant Name: Ilana AuretPieters
Partagez et envoyez cette annonce à vos amis !
General Details Location: , UmhlangaNorth Suburbs Advertised By: Agency Company Name: Jorensa P3 Consulting Job Type: Full-Time Employment Equity: EE/AA Description Our client company based in Umhlanga is seeking to…
General Details Location: , OtherSouthern Suburbs Advertised By: Agency Job Type: Full-Time Description Food manufacturer in Maitland has a super opportunity for a qualified Electrician (minimum N4 – PLUS RED…