EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE

Share and send to your friends !
General Details
Location:
, PaarlCape Winelands
Advertised By: Agency
Job Type: Full-Time
Description
Ons kliënt SFF, 'n filiaal van Stems Fruit, is betrokke by die verbouing en uitvoer van verskillende steenvrug kommoditeite.

Hulle bied tans 'n loopbaangeleentheid as EVALUASIE BESTUURDER: STEENVRUGTE.


Responsibility:
Die posbekleër sal optree as skakel tussen produsente en die kommersiële span en verantwoordelik wees vir
- identifisering, verbouing, bestuur en evaluasie van nuwe steenvrug kultivars in proefpersele
- invordering, vaslegging en rapportering van data
- begrotings bestuur
- hantering van teler/ produsente kontrakte.

Die ideale kandidaat beskik oor:
- Minimum 4 jaar toepaslike ervaring
- rekenaarvaardigheid in MS suite
- Uitstekende kommunikasie- en bestuursvermoë
- goeie tydsbestuur en organisatoriese vaardighede.
'n Tersiêre kwalifikasie in Hortologie/Pomologie sal jou aansoek versterk.

Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan [email protected] of rig enige navrae aan Nadine by 021 913 0828

Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

Job Reference #: CPT000774


Consultant Name: Ilana AuretPieters